norma simon psychic medium Perkolate Online

Julie 2017. Bo: Okay - Die heuwels Fantasties; Hopelik - Bouwer Bosch; Gunsteling Seisoen - Kaleidoskoop; Black Sails - DECA; Kalm Jou Army - Marno van der Merwe. Geskenkpak word weggegee in vriendelike samewerking met Starburst Promotions.


Wen Die Groot Vyf!

In samewerking met Starburst Promotions gee Perkolate Online 'n geskenkpakket van vyf albums weg. En dit is nie sommer enige vyf nie! Van Suid-Afrika se grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf se nuutste albums kan joune wees, heeltemal gratis! Hoe kan jy wen? Volg net ons instruksies hier onder:

KOMPETISIE VRAAG:
Waar is Perkolate Online se kantore geleë?

STUUR JOU ANTWOORD NA:
online@perkolate.co.za

FACEBOOK KOMPETISIE:
Het jy hierdie kompetisie op Facebook gesien? Skryf dan gerus jou antwoord onder in die kommentaar afdeling.

REËLS:
• Die kompetisie begin Maandag 17 Julie en eindig Vrydag 21 Julie.
• Slegs een inskrywing per persoon.
• Net een wenner sal gekies word deur Perkolate Online.
• Die wenner sal in die week van 24 - 28 Julie gekontak word en bekendgestel word.