norma simon psychic medium Perkolate Online

Julie 2017. Bo: Wen 'n 'Beard Care' geskenkpakket van Sorbet Man!


Vir Die Manne!

In samewerking met Sorbet Man gee Perkolate Online 'n geskenkpakket weg spesiaal vir die bebaarde manne. Mode is nie maklik nie en daardie baard van jou man gaan nie homself versorg nie. Hoe kan jy wen? Volg ons eenvoudige instruksies hier onder:

KOMPETISIE VRAAG:
Wat is die drie hoof dienste wat Perkolate Online Design Studio lewer?

STUUR JOU ANTWOORD NA:
online@perkolate.co.za

FACEBOOK KOMPETISIE:
Het jy hierdie kompetisie op Facebook gesien? Skryf dan gerus jou antwoord onder in die kommentaar afdeling.

REËLS:
• Die kompetisie begin Maandag 17 Julie en eindig Vrydag 21 Julie.
• Slegs een inskrywing per persoon.
• Net een wenner sal gekies word deur Perkolate Online.
• Die wenner sal in die week van 24 - 28 Julie gekontak word en bekendgestel word.